Wednesday 20 June 2012

Oortyd


Gratis gratis verniet en mahalla
Wat is oortyd sonder betaling
Vet beursies vir die base
Armoede vir al die klase

Ons behoort mos aan  die werk
Geleen aan onse familie
Ons moet die base tevrede stel
Teleur aan onse familie
Sy beursie gaan nie oop vir ons nie
Slegs vir sy lewe en sy plesier

Gratis gratis verniet en mahala
Gratis gratis verniet en mahala
Die oortyd is n plig mahala
Alles wat ons doen is verniet en mahala

Betaling vir oortyd is taboe
Die baas se beursie bly toe
Hoe kan ons dan , hoe kan ons dan
Die baas ontneem van sy plesier
hoe kan ons dan , hoe kan ons dan

No comments:

Post a Comment