Wednesday 4 July 2012

Hoe polities is jy


Steun ons ‘n politieke party om aan die wenkant te wees , of steun ons ‘n politieke party wat doen wat ons glo vir ons sal werk of doen ons niks.

Veronderstel dat geen Politieke partye mag bestaan in Suid Afrika nie.

Deelname ge-oormerk aan ‘n persoon se intergiteit en eerlikheid

Hoe sal stemmerye te werk gaan . Hoe bepaal ons ‘n President en ‘n cabinet

Wie beheer provinsies en dorpe

Kan nogal ‘n deurmekaarspul afgee

Maar is ons werklik beter af met ‘n heersende politieke party

Is altwee opsies op die oomblik nie maar ‘n deurmekaar spul nie

Wie sal ooit weet wat is goed of wat is nie

No comments:

Post a Comment