Tuesday, 31 July 2012

Skoolgelde


Skoolgelde is verpligtend en baie duur
Laer inkomste groepe word gesubsideer teen laer tariewe
Middelklas en welgestelde ouers betaal ten volle tariewe
Vir elke ekstra vak of aktiwiteit is daar ‘n ekstra koste
Dan word daar ook nog fonds insameling gedoen om die skool se fondse te versterk
Dan moet ouers ook betaal vir boeke en skryfbehoeftes wat benodig word
Dan moet ouers ook betaal vie dis skool en atletiek en wat ook al klere wat nodig is


In hierdie oomblik dink ek dus nou aan die arme sportsterre van die laerskool wat nou reg maak om hoërskool toe te gaan .

HULLE OUERS MOET SEKER BAIE ARM WEES.

WANT VAN DIE SKOLE BETAAL SOMMER VIR HULLE KLERE , HULLE SKOOLGELD , HULLE KOSHUIS GELDE , HULLE GYM , HULLE MEDIES , HULE SPORTKLERE EN SAL SOMMER AS ‘N GESKENK MISKIEN OOK KAN REEL VIR KOLLEGE BEURS AS HULLE KLAAR MAAK MET MATRIEK

Noem mens dit regverdig of sommer net onmenslik

Tuesday, 24 July 2012

Teleurstellings


Hoe verwerk ons teleurstellings in ons lewe.
Staan ons op en wees sterker of bly ons negatief
Word ons wys uit ons teleurstellings
Wat leer ons onself uit hierdie ondervindinge
Het ons ‘n aksie plan om verder teleurstelling te bekamp
Werk ons hard daaraan om ten alle tye positief te bly
Vra ons raad van andere om weer bo uit te kom
Deel ons ons teleurstellings met andere
Hoop ons dat andere ons probleme sal uitsorteer
Is ons lewens soos ‘n sirkel van teleurstellings
Word ons persoonlikheid ge-affekteer deur teleurstellings

Monday, 23 July 2012

Are we living in a dream


Are we living in a dream
Are we facing the real hard facts of life
Are we facing and working on our sorrows and losses
Are we forgetting our dreams and purposes of life
Are we to scared to think about tomorrow
Are we forgetting our bad experiences and focusing on new and exiting ideas
Are we dreaming or are this the reality

Wednesday, 18 July 2012

The truth in what you say

To be truthful to all is sometimes so difficult

To walk the straight life is so important to yourself. Yes , it is true that sometimes th truth could be painful to others. But to lie is not always the answer.Remember that it is easy to tell a lie , but so more difficult to remember what you have lied about.A lie can always follow you and backfires on you

Thursday, 12 July 2012

Wat kos 'n Glimlag


Kan ons ooit ‘n prys stel op ‘n glimlag. Wat sal ons wereld tog wees sonder ‘n glimlag. Wat se genot kan ‘n glimlag in ons lewe bring. Die spreekwoord sê – Lag en die wereld lag saam – Huil en jy huil alleen
‘n Glimlag is soos ‘n ontsteeklike siekte . As jy eers begin , steek dit almal om jou aan .
Wat verloor ons as ons nie lag nie . Besigheid , Vriendskap en baie posititiewe dinge in ons lewe.
“n Glimlag kan ‘n oorlog stop , kan mense weer die lus gee om te lewe .

Maar o wee moet ook nie vir die verkeerde mense glimlag nie. “n Glimlag kan vinnig van jou gesig verdwyn as iemand jaloers is en jy per ongeluk vir sy vrou glimlag. In so ‘n opsig kan ‘n glimlag jou seermaak en jy kan sleg daarvan afkom. Gelukkig kan dit darem nie so gereeld gebeur nie

Glimlag maar lekker en geniet die . Dit is verniet en kos geen inspanning nie