Kan
ons ooit ‘n prys stel op ‘n glimlag. Wat sal ons wereld tog wees sonder ‘n
glimlag. Wat se genot kan
‘n glimlag in ons lewe bring. Die spreekwoord sê
– Lag en die wereld lag saam – Huil en jy huil alleen
‘n Glimlag is soos ‘n ontsteeklike siekte . As jy eers begin
, steek dit almal om jou aan .
Wat verloor ons as ons nie lag nie . Besigheid , Vriendskap
en baie posititiewe dinge in ons lewe.
“n Glimlag kan ‘n oorlog
stop , kan
mense weer die lus gee om te lewe .
Maar o wee moet ook nie vir die verkeerde mense glimlag nie.
“n Glimlag kan
vinnig van jou gesig verdwyn as iemand jaloers is en jy per ongeluk vir sy vrou
glimlag. In so ‘n opsig kan ‘n glimlag jou
seermaak en jy kan
sleg daarvan afkom. Gelukkig kan
dit darem nie so gereeld gebeur nie
Glimlag maar lekker en geniet die . Dit is verniet en kos
geen inspanning nie
No comments:
Post a Comment