Die LIEFDE vir
Geld....
Dit
kan 'n huis koop...
Maar
nie 'n woning nie.
Dit kan
'n horlosie koop...
Maar
nie tyd nie.
Dit kan
vir jou 'n posisie koop...
Maar
nie respek nie.
Dit kan
vir jou 'n bed koop...
maar
nie slaap nie.
Dit kan
'n boek koop...
maar
nie kennis nie.
Dit kan
medisyne koop...
maar
nie gesondheid nie.
Dit kan
selfs vir jou bloed koop...
maar
nie lewe nie.
So, jy sien, geld is nie alles nie
en
dikwels veroorsaak dit pyn en kommer...
Ek vertel jou dit omdat jy my familie is
en
as 'n familielid wil ek
jou
pyn en lyding wegvat!!
So .......
Stuur
vir my al jou geld
en
ek sal vir jou verlos van jou lyding.
Skakel
my vir my bankrekeningnommer.
Per slot van rekening, waarvoor is familie dan daar, uh??
|
No comments:
Post a Comment