Skoolgelde is verpligtend en baie duur
Laer inkomste groepe word gesubsideer teen laer tariewe
Middelklas en welgestelde ouers betaal ten volle tariewe
Vir elke ekstra vak of aktiwiteit is daar ‘n ekstra koste
Dan word daar ook nog fonds insameling gedoen om die skool
se fondse te versterk
Dan moet ouers ook betaal vir boeke en skryfbehoeftes wat
benodig word
Dan moet ouers ook betaal vie dis skool en atletiek en wat
ook al klere wat nodig is
In hierdie oomblik dink ek dus nou aan die arme sportsterre
van die laerskool wat nou reg maak om hoërskool
toe te gaan .
HULLE OUERS MOET SEKER BAIE ARM WEES.
WANT VAN DIE SKOLE BETAAL SOMMER VIR HULLE KLERE , HULLE
SKOOLGELD , HULLE KOSHUIS GELDE , HULLE GYM , HULLE MEDIES , HULE SPORTKLERE EN
SAL SOMMER AS ‘N GESKENK MISKIEN OOK KAN REEL VIR KOLLEGE BEURS AS HULLE KLAAR
MAAK MET MATRIEK
Noem mens dit regverdig of sommer net onmenslik