Friday, 17 August 2012

Mede blogger se opinie oor Lions / Kings sage

Goeie dag, en welkom by Hoofsweep se blog!

Sommige van die lesers mag Hoofsweep dalk onthou van die “Praters Gazette” dae – ja, goeie ou dae.  Wel, Hoofsweep is terug, meer “random” as ooit tevore.
Vandag wil Hoofsweep graag ‘n paar van sy gedagtes deel oor die Lions/Kings Super Rugby debakel.

Hoofsweep en sy kollega het gister in spanning gesit en wag om te hoor wat die uitslag van die stemmery sou wees, en hoewel dit nie verloop het soos Hoofsweep gehoop het nie, moet Hoofsweep erken, dit was min of meer wat hy verwag het.  SA Rugby kon dit nou al vir jare regkry om die issue van die Kings te “side-step”, maar sou nie langer kon uithou nie.

Hoofsweep se aanvanklike gedagte was dalk die manne wat gestem het seker gesuip of gebribe moes wees, maar het intussen van besluit verander.

Beste vir Suid-Afrikaanse Rugby:
Aan die einde van die dag was die besluit die beste vir Suid-Afrikaanse rugby.  Hoe so, mag julle vra.  Wel, Hoofsweep gee die volgende 3 redes:
1. Suid-Afriks se beste span in Super Rugby die afgelope jaar, die Sharks, hoef minstens nie volgende jaar hulle te bekommer daaroor om op Ellispark te verloor nie!  (Ja, ek weet die Stormer ondersteuners gaan sê hulle was die sterkste span, maar die Sharks het verder gevorder.  Hulle was immers in die eindstryud!)
2. Vir die Sharks, Bulls, Stormers en Cheetahs is daar nou die versekering van 2 bonus punt oorwinnings in die Super rugby reeks, ‘n versekering wat hulle nooit met die onvoorspelbare Lions gehad het nie. (Ja, die Lions was onvoorspelbaar.  Hulle het wel meeste van die tyd verloor, maar jy het nooit geweet wanneer hulle skielik sou besluit om ‘n game te speel nie.)
3. Nou kan ons terugsit en kyk hoe Cheeky en sy ANC-tjommies die “Konings-van-die-houtlepel” begrawe.  Die volgende seisoen behoort te bewys dat politieke kontakte op die regte plekke NIE beteken jy kan rugby speel nie!

Enige nadele?
Wel, behalwe vir die Lions wat ‘n aantal spelers gaan verloor, kan Hoofsweep net aan een nadeel van hierdie besluit dink – AL die Nieu-Seelandse en Australiese spanne is ook verseker van 2 bonuspunt oorwinnings volgende seisoen!  Selfs die Rebels sal nou ‘n toerwedstryd kan wen!

Die Stemmery
Hoofsweep het vertroulik verneem dat die 6 stemme ten gunste van die Lions, soos volg uitgereik was : Lions (2), Sharks (2) en Bulls (2).  Hoofsweep moet erken dat die Bulls se stem geen verrassing is nie, want hy kan nie eens onthou wanneer laas die Bulls teen die Lions verloor het in ‘n Super wedstryd nie.  Die Bulls sou dus eerder vir hulself 2 bonuspunt oorwinnings wou verseker, wat hulle ‘n “edge” bo die ander SA spanne sou gee.  Die Sharks se stem, aan die ander kant, is ‘n groot verrassing, veral aangesien hulle nie ‘n Super rugby wedstryd op Ellispark kan wen nie!  Die ouens wat gestem het was seker “high” of iets.

Verskonings
Hoofsweep kon nie help om kliphard van die lag uit te bars toe hy Cheeky se onderhoud gisteraand op SABC nuus sien nie.  Die man is al klaar besig om verskonings te maak vir sy span se patetiese vertonings, en hulle het nog nie eens ‘n game gespeel nie!  Volgens hom is dit “onredelik” om te verwag dat hulle in so kort tydjie ‘n span moet ontwikkel!  Blykbaar gaan hy ook appelleer teen die beslissing dat hulle net vir ‘n jaar van ‘n plek gewaarborg is!  As hy wil appelleer, aanvaar Hoofsweep dat hy ook teen die Kings en vir die Lions gestem het.  Maar, aangesien die 6 stemme vir die Lions reeds hierbo geidentifiseer is, smaak dit mos vir Hoofsweep asof Cheeky teen sy eie besluit wil appelleer!  Dis die nuwe Suid-Afrika vir jou!

Hofsake
Klink my die storm het nog lank nie opgeklaar nie.  Kevin de Klerk en die Lions se regsspan is al klaar besig om te kyk hoe hulle SA Rugby kan opskroef!

Babas
Wat Hoofsweep egter dwars in die krop steek, is die “cry-baby” houding van die Lions – nie die ondersteuners of die administrateurs nie, maar die spelers!  Kyk, moet nou nie vir Hoofsweep mis verstaan nie – Hoofsweep is en bly ‘n Leeu ondersteuner, maar hierdie houding krap maar erg!  Kom ons kyk gou waarom Hoofsweep so sê:
In 2010 presteer die Lions maar pateties in die Super reeks (niks nuuts nie).  ‘n Nuwe afrigter word aangestel, wat in die Curriebeker reeks wys dat daar tog hoof is van herstel.  Hy bou span.  In 2011 pak die Lions die Super reeks hoopvol aan, maar hul prestasie is die swakste tot nog toe.  Hierna hergropeer hulle en wen die Curriebeker! Bravo!  Die 2012 Super reeks spring met groot belofte af, maar die res van die reeks verloop droewig.  Na aan die einde gaan huil die spelers by Oom Kevin dat die Coach te hard is met hulle, en die Coach word gefire.
Noudat die Lions nie volgende jaar in die Super reeks speel nie, soek al wat ‘n speler is ‘n kontrak iewers anders.  Hier is Hoofsweep se probleem – dit is dieselfde spelers wat te flippen LAMSAK was om hul beste te gee in die Super reeks en te help verseker dat die Lions se plek NIE in die gedrang kom nie!  Dit is nie Oom Kevin, Coach John of die ondersteuners se skuld dat die Lions hul plek kwyt is nie, dis die flippen spelers s’n!  Maar nou voel hulle die Lions ondersteun hulle nie genoeg nie, so Franse klubs, die Sharks, Cheetahs, Stormers en Bulls word almal ‘n paar Lions ryker!  Pass-the-buck, as jy Hoofsweep vra.

In elkgeval, Hoofsweep gaan verseker die verwikkelinge oor die volgende paar maande dophou.  En, goeie nuus vir die Stormers – Hoofsweep sal actually vir julle skree wanneer julle teen die “Kings-of-last-place” speel.
Klap daai sweep, tot volgende keer.

LIONS / EP KING

As 'n stoere Lions ondersteuning is dit 'n riem onder die hart na die aankondiging van die Kings se sege tot die Sper Rugby eenheid

Ek sit nog met gemengde gevoelens en woede en hartseer . Nog my gedagtes op 'n positiewe wyse nog bymekaar te kry om te reageer op die uitkoms en die pad vorentoe vir beide spanne.

Sal binnekort my blog update .

Joseph

Thursday, 16 August 2012

Sunglasses and hats


Doff your hat when you come inside.
Doff your hat when you enter into a conversation with a lady, a group of ladies, or an individual escorting a lady or group of ladies.
Leave your hat off when in a private or intimate setting such as a party or box seats.
Doff your hat when coming into the presence of a dignitary or important individual of any gender. It indicates deference, respect, and a humble approach.

Sunglasses are far more than just a practical accessory to protect your eyes from the sun. They’re also a fashion statement and a reflection of your personality that can enhance or detract from your professional image. Here are the do’s and don’ts of proper sunglasses etiquette. Follow these tips to wear sunglasses in a way that helps, not hurts, your image.
Remove your sunglasses when conducting business. Being able to look someone in the eye is an important part of communicating. Talking with someone whose eyes are hiding behind a pair of dark lenses hinders one of the key ways we read others emotions. If you’re lunching with a client outdoors, find a shady spot to sit and remove your sunglasses so that he or she can look directly into your eyes.
Make sure your shades reflect your professionalism. Blinged-out, hot purple frames may be great with summer shorts and flip flops, but not with your work attire. Same holds true for your polarized Oakley’s that you typically wear when riding your bike or racing your car around the track. Stick with a pair of classic black or tortoiseshell frames during the workday.
Don’t use a pair of sunglasses as a mirror. Resist the urge to use the sunglasses of the person you’re talking with as a mirror to fix your hair or check your teeth. What you are doing is obvious and distracts the person watching you primp.
Take off your sunglasses indoors. Unless you have a medical condition that requires that you avoid strong light, remove your sunglasses when you enter a public place. It makes you appear disrespectful and as though you have something to hide. If you do have a medical issue, put the other person at ease by explaining the situation: “Sorry, I have to leave these on; I just came from a doctor’s appointment.”
Take care of your sunglasses as you would a pair of good shoes. If the plastic is chipping, the lenses have too many scratches or the frames are bent, it’s time to invest in a new pair.
Don’t use sunglasses as a hair accessory. If you are running into the grocery store or taking care of a quick errand, a quick swoosh of your sunglasses up to the top of your head is fast and easy. Any other time, remove and store them in a safe place so they’re protected and out of sight.
Remember the practical purpose of sunglasses. It’s not necessary to buy a $200 pair for business. A classic, elegant pair with UV protection doesn’t have to be expensive and probably shouldn’t be – given their delicate, easy-to-lose nature.
When in doubt, take them off. The bottom line…Unless you are driving, working in the yard, lounging on the beach or doing something in the sun, professionally you’re creating a barrier between yourself and those around you. In conversation, people won’t be as easily able to listen to what you’re saying. Instead, they will wonder what your eyes are doing, what you’re really thinking about, what you are hiding – or perhaps what rock band you’re in.
Exception to the rule:
When you are out with friends or on a cruise ship sipping a drink with an umbrella in it…preferably NOT with your boss!

Wednesday, 15 August 2012

Money and power

This writing relates to people born poor from average parents. Becoming rich and famous via either hard work , lucky break or inheritance.

Bear in mind we grew up to be proud , loving , and sharing our wealth with others.

Being rich and all of a sudden we have to change our lifestyle or not.

Where tons of money lies in our pocket we had to throw out valuable item to allow that money to fit in our pocket.

What do we throw out.

Care
Loving
Sharing
Shameful to our families

Or do we live the same life as the life without money

For those in these position of wealth , where do you stand . Has money blocked your vision of share , humbleness , love and humanity.

Makes you think who the stronger person is. Rich or Poor

Tuesday, 14 August 2012

London 2012 and Forward

We have reached the end of the Olympics and we can be proud of our 6 medals

How can we more successful towards 2016 . What can be done to achieve more medals at the next Olympics

What will be our strategy . From the people on the ground our questions.

Are our athletes professional in their training and vision ?
Are other bodies influencing bad performances ?
Are money playing the big role in achievements ?
Are selection being handled incorrectly ?
Do athletes train in the correct manner ?
Are they physical and mentally ready for the challenge ?
Are our training methods up to standard and are our Trainers properly qualified and professional ?
Does athletes get the moral and financial support they need in advance ?
Are their goals and achievements being projected out ?

2016 will show if we have improved



As dit Sneeu , Trou ons

Uitreksel uit berig wat verskyn het in Die Beeld koerant

"As dit weer in Johannesburg sneeu, dan trou ons.”

Só het Monique Joubert haar verloofde, Rui Moca, twee jaar gelede belowe net nadat hy haar gevra het om te trou.

Toe sneeu dit gister. Toe trou hulle. Skielik. En nou is sy mev. Moca.

Dit het gister sommer in al nege provinsie in die land gesneeu, selfs in Limpopo. Volgens Kenosi Machepa van die SA Weerdiens (SAWD), is dit die eerste keer in Suid-Afrika se aangetekende geskiedenis.

Dié sneeutroue was g’n gewone affêre nie. Die paartjie het gister om 18:30 in Jacaranda FM se ateljee getrou.

Monique se sussie, Laurika, het dié radiostasie vertel van haar sussie se destydse belofte aan haar kêrel. Hulle het binne drie uur ’n trourok, ’n pastoor, ’n koek en, les bes, ’n wittebrood gereël.

Pastoor Francois Joubert het die egpaar op die Afternoon Drive op ­Jacaranda FM 94.2 getrou.

Monique se hele gesin was in die ateljee om dié “sneeusprokie” gade te slaan. Rui se gesin het op die internet in Portugal na die hele uitsending geluister.

“Dit is crazy! Ek het nie gedink dit gaan sneeu in Johannesburg nie,” het Monique net ná die troue gesê.

“Dit voel ongelooflik om getroud te wees.”

Dié paartjie van Edenvale aan die Oos-Rand was van plan om in April volgende jaar te trou.

“Maar toe sneeu dit.”